Words,words,words

Die aand-ete

Trane en brood.
’n Diepe geswyg.
En twee wat makeer.
’n Gebed en ’n sug.
En elkeen wyk stil
in die eensaamheid weer.

Totius (1877-1953)

Totius, Versamelde gedigte; Tafelberg, Kaapstad; ISBN 062402606X

Top